1 slaapkamer grondvloer eenheid met klein binnehof(“courtyard”) 1 badkamer 1 ondergrondse parkering “Prepaid” elektrisiteit

Woonstel het diefwering en veiligheidshekke aan.

Woonstelblok het orals kameras en ook elektrifisering om die geblok. Naby aan publieke vervoer en Tygervallei sentrum Loopafstand van Pearson Institute.

Levies: ongeveer R 1500 en Rates en taxes: ongeveer R 300.

Ideaal vir student of ‘n belegger – R950 000